Nuwe Baadjie New Jacket
MUSIEK

Hieronder, 50 liedjies (alfabeties) wat beskikbaar is om in 'n NUWE BAADJIE getooi te word. Tensy anders vermeld het Jannie du Toit al die musiek en woorde geskryf. Die jaartal wat aangetoon word is wanneer die liedjie geskryf is.

Kliek op die titel en jy sal 'n keuse kan maak om te luister na die liedjie, of om dit af te laai. Die 'Download' keuse sal die liedjie in .zip formaat aflaai. Regskliek daaop en kies 'unzip' om die liedjie in .mp3 formaat te kry.

'n Nuwe Baadjie projek aangebied deur:

Jannie du Toit

Kontak:  nuwebaadjie@agterplaas.co.za

In samewerking met:

ATKV

Vonk Musiek

Rosestad 100.6

thewebman.co.za