Nuwe Baadjie New Jacket



Dankie weereens aan almal wat deelgeneem het. Die aantal inskrywings, en veral die kwaliteit van die inskrywings het al ons verwagtinge oortref. 

Die groot oomblik is amper daar. Die aankondiging van die wenners.

Intussen, hier is so aptydwekker - die finaliste. (Die lys is in alfabetiese orde en nie 'n aanduiding van wie die wenners gaan wees nie)

Die finaliste is genooi na 'n werkswinkel by ATKV Buffelspoort. Daar sal hulle op Woensdag 6 Julie, tydens 'n gala konsert hulle inskrywings voor 'n gehoor kan sing.

Die wenner word tydens die konsert deur Mnr Kobie Koen van Vonk Musiek aangekondig.

Die werkswinkel program is hier te sien.

'n Nuwe Baadjie projek aangebied deur:

Jannie du Toit

Kontak:  nuwebaadjie@agterplaas.co.za

In samewerking met:

ATKV

Vonk Musiek

Rosestad 100.6

thewebman.co.za