Inskrywings liedjies, in MP3 formaat, van tot 7Mb kan hieronder opgelaai word.

Vir inskrywings van groter as 7Mb moet hierdie vorm steeds voltooi word, en die inskrywings liedjie (in MP3 formaat) moet ons deur ons wetransfer kanaal bereik by: nuwebaadjie.wetransfer.com - en gebruik dieselfde epos adres as hierbo.

Slegs .mp3 formaat word aanvaar